• Basaar 2012
  • Strome lewende water
  • Pinkster 2012
  • Eredienste
  • Basaar 2012
  • NG Kerk Uitenhage-Oos
  • Joh 7:37 - Strome lewende water
  • Pinkster 2012

Welkom!

Mense soos  jy  word versorg en toegerus om strome lewende water te wees sodat jy ʼn lewende getuie vir die Here kan wees.

Hier kan jy die gemeente beter leer ken en uitvind waar God jou in ons gemeente kan laat groei.

Deel gerus jou gedagtes met ons en vorm so die gemeenskap van gelowige ook aanlyn!

Print Friendly

Comments (2)

  • David Higgs

    |

    Jul webtuiste laat mens “tuis” voel…

    Reply

    • Wiekus van Straaten

      |

      Dankie, David! Die webtuiste het nog baie aandag nodig – ons werk maar met verdrag daaraan.

      Reply

Leave a comment