Plug-ins

Written by admin on . Posted in WordPress

Hier is ‘n lys van al die plug-ins en hulle funksies wat ingesluit is by die wegspring-pakket (tans 32).
Daar is op die oomblik reeds 17,866 Plug-ins by wordpress.org beskikbaar wat al 255 913 610 keer afgelaai is!

Plugin

Funksie

Add Link to Facebook

Publiseer bydraes na Facebook toe
AddThis Social Bookmarking Widget

Besoekers kan die bydraes deel met hulle eie sosiale netwerk.  Registreer by addthis.com.
AddToAny: Subscribe Button

Help besoekers om te registreer by jou webtuiste deur enige RSS diens.
Advanced Most Recent Posts

Vertoon mees onlangse bydraes van kategorieë van jou keuse
Akismet

Beskerm jou webtuiste teen spam.  Registreer by akismet.com en kry ‘n API sleutel om dit te aktiveer.
BackUpWordPress

Rugsteun pakket.  Vind dit onder Tools → Backups.
Best HTML Sitemap

Sitemap funksie
Commenter Emails

Maak ‘n lys van e-posse van almal wat al kommentaar gelewer het.
Danixland User Panel Wys inligting oor gebruikers, bv of hulle ingelog is of nie.  Die inligting wissel ook na gelang van intekening al dan nie.
Download Manager

Stel lêers beskikbaar vir besoekers, en hou boek van lêers wat afgelaai word van jou webtuiste af.
DRP WordPress User Management

Program om in kontak te bly met alle geregistreerde gebruikers.
Email Users

Stuur e-posse aan gebruikers.
Export emails

Maak ‘n lys van e-posse van alle geregistreerde gebruikers.
Facebook Comments for WordPress

Laat gebruikers toe om kommentaar te lewer met hulle Facebook profiel.
Get Recent Comments

Vertoon mees onlangse kommentaar met die opsie van jou eie formatering daarvan.
Google Analytics Dashboard

Google Analytics grafieke.  Registreer by Google Analytics.
Google News Sitemap Feed With Multisite Support

Sitemap funksie
Jetpack by WordPress.com

Uitgebreide statistiek en vertoon opsies.
Print Friendly and PDF

Uitstekende funksie vir die druk van bydraes.
Related posts Werk met tags en wys verwante bydraes net op dié bladsye waar daar sulke bydraes is.
StatPressCN

Uitgebreide statistiek
Stout Google Calendar

Google Kalender funksie.  Jy het ‘n Gmail rekening hiervoor nodig.
Tweetable

Integreer Twitter met jou webtuiste.  Bydraes word outomaties na Twitter gestuur.  Jy moet natuurlik ‘n Twitter rekening hê.
Ultimate Google Analytics

Google Analytics vir jou webtuiste.  Registreer by Google Analytics.
Ultimate TinyMCE

Uitstekende editor vir WordPress.
W3 Total Cache

Verbeter WordPress se werking met uitgebreide cache verstellings.
W4 post list

Vertoon spesifieke bydraes, kategorieë of ‘n lys daarvan.
Widgetkit

Uitgebreide grafika en vertoon funksie: accordion, gallery, lightbox, mediaplayer, slideset, slideshow,  en spotlight.  Gratis opsie en betaalde opsie beskikbaar.
WordPress Importer

Voer bydraes, bladsye, kommentaar, kategorieë, tags ensomeer in van ‘n ander WordPress installasie.
WP-Filebase ‘n Nog meer kragtige downloads manager wat jou toelaat om kategorieë of per hand, of outomaties van folders in wp-content/uploads/filebase te skep en lêers beskikbaar te stel.  Dit het ‘n downloads teller, widgets vir kategorieë, lêer-lyste ensomeer.
WP-Optimize

Hou jou databasis skoon en ge-optimiseerd sonder om in PhpAdmin in te gaan.


Print Friendly, PDF & Email

Tags: ,

Trackback from your site.

admin

This information box about the author only appears if the author has biographical information. Otherwise there is not author box shown. Follow YOOtheme on Twitter or read the blog.

Leave a comment