Downloads

Comments (7)

  • Hans Roussou

    |

    Hi,

    Ek sien julle hou besaar in Aug. het julle ook stalletjies vir mense van buite die gemeente? Ek verkoop dames skoene (sandale en pumps) sal dit inpas by julle basaar?

    Groete
    Hans Roussou
    082 419 2363

    Reply

    • Danie

      |

      Hallo Hans

      Gewoonlik het ons nie uitstallers van buite die gemeente nie en nog nie so ‘n versoek oorweeg nie.

      Ek kan uitvind en jou laat weet.

      Seën!

      Reply

      • Hans Roussou

        |

        Dankie vir die terugvoer Wiekus, laat weet gerus.

        Groete

        Reply

        • Danie

          |

          Hi Hans

          Ons kerkraad het jou bogenoemde versoek oorweeg en ongelukkig is hulle tans nie daarvoor te vind nie.

          Jammer, man. Sterkte!

          Reply

  • Hans Roussou

    |

    Dankie Wiekus, dit is nie ‘n probleem nie. Moet sê dit is nogal lekker om te werk met ‘n gemeente wat se webtuiste werk.

    Groete
    Hans

    Reply

  • Leon Davis

    |

    Ek soek na die buitengewone vergadering se agenda

    LEON

    Reply

  • Leon Davis

    |

    Gebruik julle nog hier webtuiste of is hy ook so dood soos ons gemente.

    Reply

Leave a comment

Downloads served by WP-Filebase